Lashana Lynch

Lashana Lynch
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lashana Rasheda Lynch
Geboorte 27 November 1987 (1987-11-27)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lashana Lynch (gebore 27 November 1987) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fast Girls (2012) en Brotherhood (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy